Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Assamese skrif | ||||
Soort skryfstelsel | Abugida | |||
Tyd gebruik | 8ste eeu - tans | |||
Rigting | Links na regs | |||
Streek | Assam | |||
Tale | Assamees | |||
Stelsels | ||||
Moederstelsels | Proto-Sinaïtiese skrif[a]
| |||
Susterstelsels | Bengaalse alfabet en Tirhuta | |||
Nota | ||||
[a] Daar is nie algemene ooreenstemming oor die Semitiese oorsprong van die Brahmiese skryfstelsels nie. | ||||
|
Die Assamese skrif is ’n skryfstelsel van die taal Assamees en deel van die Bengaals-Assamese skrif. Dit is ook in Assam en nabygeleë streke gebruik vir die skryf van Sanskrit en ander tale. Dit het uit die Kamarupiskrif ontstaan.
Die huidige vorm van die Assamese skrif is aaneenlopend ontwikkel sedert 5de-eeuse rotstranskripsies wat in ’n oostelike weergawe van die Guptaskrif geskryf is, en aansienlike aanpassings uit die Siddhamskrif is in die 7de eeu aangebring. Teen die 17de eeu kon drie style Assamese alfabette geïdentifiseer word (baminiya, kaitheli en garhgaya),[1] wat saamgesmelt het tot ’n standaardlettertipe wat vir drukwerk nodig was.